Erkenning van Afrikaans

Inskripsie op die voetstuk van die Eerste Taalmonument te Burgersdorp in Suid-Afrika.

Die erkenning van Afrikaans en die geskiedenis van Afrikaans loop hand aan hand met die taalgeskiedenis en erkenning van Nederlands in Suid-Afrika.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy